Tussen Die Lakens Acordes
por Elandré2239 vistas, añadido a favoritos 161 veces
This chords is based of the studio version of this song at https://www.youtube.com/watch?v=nomySRt5nRc.¿Te ha sido útil esta información?
Dificultad: | principiante |
---|---|
Afinación: | E A D G B E |
Tonalidad: | F |
Cejilla: | sin cejilla |
Autor: iiSwagRicky [pro] 315. Última edición el 31 oct 2023
Acordes
Rasgueo
Aún no existe un patrón de rasgueo para esta canción. Crear y obtén +5 IQ
[Intro]
F Bb F Bb
[Verse]
F
Tussen die lakens
Bb
Mis ek jou lyf
C
Kollekteer ek wapens
Bb
Om geeste uit te dryf
F
Ja, tussen die lakens
Bb
Raak ek te skaam
C
Lees jy vir my woorde
Bb
Al wat ek sing is jou naam
[Pre-Chorus]
Dm C
Ek onthou jou
F Bb
Op my vensterbank sit
Dm C
En in een sekonde
F Bb
Was my grys hart weer wit
Dm C
Jy met jou hare
F Bb
En ek met my trane
Dm
Soos jy vir my se
C Bb C
Dat jy oor die water gaan
[Chorus]
F
Sit my in jou sak
Bb
Soek my waar jy gaan
F
En kyk so nou en dan
Bb
Op na die maan
F
En weet ek kyk ook
Bb
En ek onthou
Dm C Bb
Ja, ek onthou jou
[Verse]
F
Ja, tussen die lakens
Bb
Het ons beloof
C
Al rol al die houe
Bb
Sal ons hou aan ons geloof
F
Maar op hierdie oomblik
Bb
Is ons ver en bereid
C
Ek sit in kroee
Bb
En jy gaan agteruit
[Pre-Chorus]
Dm C
Ek onthou jou
F Bb
Op my vensterbank sit
Dm C
En in een sekonde
F Bb
Was my grys hart weer wit
Dm C
Jy met jou hare
F Bb
En ek met my trane
Dm
Soos jy vir my se
C Bb C
Dat jy oor die water gaan
[Chorus]
F
Sit my in jou sak
Bb
Soek my waar jy gaan
F
En kyk so nou en dan
Bb
Op na die maan
F
En weet ek kyk ook
Bb
En ek onthou
Dm C Bb
Ja, ek onthou jou
[Bridge]
F C
Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons soek
Dm Bb
Hoekom sit ons al die dromers almal in 'n hoek
F C
Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk
Dm Bb
Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk
F C
Dalk as ek nou oor begin sal als nou ander wees
Dm Bb
Ek sal meer terug bel en die lewe bietjie leef
F C
Arm maar geduldig ja my pa was dalk tog reg
Dm Bb
Here, jammer as ek moeilik was maar Hoerskool was te erg
[Chorus]
F
Sit my in jou sak
Bb
Soek my waar jy gaan
F
En kyk so nou en dan
Bb
Op na die maan
F
En weet ek kyk ook
Bb
En ek onthou
Dm C Bb
Ja, ek onthou jou
[Outro]
Dm C Bb
Ja, ek onthou jou
Dm C F
Ja, ek onthou jou
X
×
Tussen Die Lakens – Elandré
How to play
"Tussen Die Lakens"
Fuente
Transposición
Comentarios
Tablaturas relacionadas