Boomhuis Acordes

por Elandré
241 vistas, añadido a favoritos 11 veces
Link to youtube video: https://www.youtube.com/watch?v=5eaIm6wFfYk.¿Te ha sido útil esta información?
Dificultad: intermedio
Afinación: E A D G B E
Tonalidad: Ebm
Cejilla: sin cejilla
Autor: iiSwagRicky [pro] 315. Última edición el 29 feb 2020

Acordes

Eb
Am
Ab
Bb
F
Cm
Am7
Fm7
C
Bb7
F7
D

Rasgueo

Aún no existe un patrón de rasgueo para esta canción. Crear y obtén +5 IQ
[Intro]
Eb Am Ab Eb Bb Ab
 
[Verse 1]
Eb
Vrydag skemer
F
Son le dig die
Ab                    Eb   Ab
Waterdrubbels nog op jou
 
Eb
Staan en kyk na
F
Hoe jy lyk jy
Ab              Eb
Se jy's lief vir my
 
[Pre-Chorus]
                 Cm
Maar glo jy is mooi verby
        Am7
Vra ek bely vir jou
          Fm7
Vir jou alleen
   Bb
Alleen
 
[Chorus]
                 Eb
Vir jou klop my hart
                 C
Maak ek al die berge plat
            Ab
Koop ek 'n dop of twee
            Bb
Ek weet jou sak is leeg
 
              Eb
Breek ek die spoed limiet
             C
Jy kommer jouself verniet
             Ab
Jy's regtig mooi verby
                Bb7
Sal jy in my boomhuis bly?
 
[Verse 2]
Eb
Tyd verreik jy's
F7
Aan my sy
      Ab             Eb    Ab
Jy't dalk te veel gehad
 
Eb
Wat om te doen jy
F7
Probeer my soen
    Ab               Eb
Ek maak jou virewig myne
 
[Pre-Chorus]
               Cm
Ja, glo jy is mooi verby
         Am7
Vra ek belei vir jou
          Fm7
Vir jou alleen
   Bb
Alleen
 
[Bridge]
          Eb
Daar is iemand wat ek lief het
Jy gee 'n klein tree
Daar is iemand wat ek alles in die wereld wil gee
Daar is aande van alleen le
    Eb              Ab
En huil en vra en wroeg
     Eb                                  Bb
Ek staan op 'n verhoog of iewers in 'n kroeg
 
      Eb
Jy's mooier as my tuisdorp
Jy hou my op my kruin
                             F
Al moet ek agter lyrics en walms verdwyn
      Eb
Dis moeilik om te dink dat daar beter as jy is
       Bb                   C
Ek's jammer oor als wat ek mis.
 
[Chorus]
                 F
Vir jou klop my hart
                 D
Maak ek al die berge plat
            Bb
Koop ek 'n dop of twee
             C
Ek weet jou sak is leeg
 
               F
Breek ek die spoed limiet
             D
Jy kommer jouself verniet
             Bb
Jy's regtig mooi verby
               C
Sal jy in my boomhuis bly?
 
[Outro]
F         Bb         F
    Nou ja, sal jy?
X
Ayudando a UG haces un mundo mejor... y ganas CI
Crear corrección
Valora esta tablatura
3 votos más para mostrar la valoración
×
Boomhuis – Elandré
How to play
"Boomhuis"
Fuente
Transposición
Comentarios